Wednesday 10 February 2016

Poekie Briedenhann en Jo-Anne Cloete


Eventually - "the blackface" report is out! Halleluja:

http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/uitslag-van-us-se-persgesig-ondersoek-bekend/

Go to US site here:http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=4243

And the full report here:

http://www.sun.ac.za/english/management/wim-de-villiers/Documents/1.%20HEEMSTEDE%20VERSLAG.pdf


(Para 32) and herein lies the rub: Demi pointed out to Matthew that perhaps the word “alleged” should be used in the text message “because it is not proved as a Blackface incident”. Mr Smorenburg disagreed with the use of the word alleged"

According to me it is at this point where he wronged Poekie... Read the report and make up your own mind.

A sad incident fuelled by...What should have been over in a nanosecond is now part of "Blackface" history. https://en.wikipedia.org/wiki/Blackface#cite_note-180

12/7/2016
Still nothing

https://www.facebook.com/netwerk24/posts/17054248663677627/7/2016

Watse stront is dit die?

Volgens media 14: ‘Persgesig’-ondersoek by Maties sloer steeds
Die ondersoek na die sogenaamde persgesig-voorval by die Universiteit Stellenbosch (US) sloer steeds en sal nou na verwagting eers in Augustus voltooi wees.

Dit wys jou mar net -nn die Bestuur van Stellies gee fokkol om.

Charl Heydenrych




Anti-Brexit protesters in the UK. You can complain 'till you are blue in the face - it is a done deal (they look like Poekie and her friend, don't they?)

5 July 2016

Where is the report?

1 July 2016

Ag Poekie - dit gaan erger op anner plekke! https://www.youtube.com/watch?v=gfc3XIZ4Fo8

30 June 2016
Die owerhede is maar traag om enigiets te se - of is ek net uit voeling met die jongste gebeure?


29 June 2016

http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/verslag-oor-blackface-by-us-klaar-20160517



26/06/2016Wie is die nar in die Poekie storie?

waar is die verslag?
25/06/2017https://twitter.com/matsmorenburg
24/06/2016
To keep you busy while waiting for the report
https://t.co/4a1bpd15aH


22/06/2016
“Ons kan verwag dat die verslag eers met raadslede gedeel sal word voordat dit aan die publiek bekend gemaak sal word. Presies hoe dit sal gebeur, is die voorsitter se besluit,” het Susan van der Merwe, US-kommunikasiehoof, gesê.
Die volgende raadsvergadering vind op 22 Junie plaas.
Adv. Renata Williams (SC) is deur die universiteitsraad aangestel om die ondersoek na die voorval in Februarie te lei.21/06/2016
Jo-Anne Cloete 0826653107
20/6/2016 - Ons wag.
'n Bietjie meer van Jo Anne Cloete:
http://www.mosselbayadvertiser.com/news/News/General/158603/Blackfacestudent-van-Mosselbaai

Ons wag nog steeds:
Hier is 'n kooerantberig van daardie tyd:
http://www.sun.ac.za/english/Documents/In%20the%20news/2016%2002%20February/14%20Feb%20-%20Rapport%20(Maties%20vir%20die%20wolwe%20gegooi).pdf



Ons wag.


“Ons kan verwag dat die verslag eers met raadslede gedeel sal word voordat dit aan die publiek bekend gemaak sal word. Presies hoe dit sal gebeur, is die voorsitter se besluit,” het Susan van der Merwe, US-kommunikasiehoof, gesê.

Die volgende raadsvergadering vind op 22 Junie plaas.

27 May 2016

No further news on the report - what it says and what suggestions there may be to prevent foolish knee-jerk reactions before the facts are collected - just to please the radical minority.

Other blackface news: http://www.notey.com/blogs/blackface


20 Mei 2016

http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/verslag-oor-blackface-by-us-klaar-20160517

12 Mei 2016

Nog niks

http://www.2oceansvibe.com/2016/02/08/stellies-students-think-theyve-found-a-loophole-allowing-them-to-keep-indulging-their-love-of-blackface/

April 2016

http://www.netwerk24.com/ZA/Eikestadnuus/Nuus/laaste-onderhoude-vir-persgesig-ondersoek-hierdie-week-afgehandel-20160420-2

19 April 2016

Daar gebeur nie veel rondom Poekie nie. Ons hou maar sakies dop van tyd tot tyd.

Op Twitter het die volgende verskyn op die #poekie (naam van 'n Nederlandse kat!)

Wonder soms of die meisies patykeer wens dit het nooit gebeur nie?

#poekie hashtag on Twitter

https://twitter.com/hashtag/poekie

#Poekie Briedenhann might be able to sue @StellenboschUni for enough to go and study at Oxford if she chooses #blackface #justsaying. 11 retweets 4 likes.


9 April 2016

Soms wonder ek hoekom dit vir ons
so moeilik is om jammer te se. Ja, daardie drie eenvoudige woorde wat dikwels diegene met wie jy in konflik is se venynigste aanvalle laat verdwyn.
Hoekom is dit so moeilik vir ons president om te erken hy het ‘n fout gemaak met Nkandla, minister Nene en `n hele rits ander optredes wat sy morele integriteit by baie vernietig het?
Hoekom was universiteitsowerhede so traag om vir Poekie Briedenhann te sê ons is jammer, ons het `n fout gemaak? Hoekom het die SR dit steeds nie gedoen nie? Hoekom het Open Stellenbosch om verskoning gevra en dit toe weer teruggetrek?
http://mcmboeke.com/

2 April 2016
Ja,ja... of dit is net nie belangrik genoeg vir vinnige afhandeling nie - ons verstaan. Moenie so baie verskonings maak nie.http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/ondersoek-na-persgesig-voorval-by-us-verleng-20160330
24 March 2016 Comission appointed! http://connect.citizen.co.za/53746/53746/media asked to give them a chance.





"Nothing can be more infelicitous in the eyes of the law than to be found...with a blackened or disguised face - one's object being not nigger minstrels but felony."

Prisoner of the BarArthur R.L. Gardner , Publ. Philip Alan MCMXXX1


http://afriquejournaliste.com/2016/02/is-pers-nou-swart-by-die-us-2/

#JesuisPoekie
Interview with Wim de Villiers:

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/dit-het-bietjie-as-n-verrassing-gekom-20160307



Media 24

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/us-bekyk-steeds-nie-amptelik-persgesig-20160305#


RSG

http://www.rsg.co.za/Program-Vorige/11/Monitor

#Blackface-student se pa praat
Die Universiteit Stellenbosch se gebrek aan bestuur het bygedra tot die verguising van sy dogter en ander mense op sosiale media. Dis die mening van dr. Joggie Briedenhann van Windhoek. Hy het gereageer op die #Blackface-debakel waarin sy dogter Poekie en haar vriendin Jo-Anne Cloete onlangs betrek is. Die voorval word nog druk op sosiale media bespreek. Briedenhann het aan Izak du Plessis verduidelik waarom hy meen die universiteit moes die voorval beter hanteer het.
Laai die mp3 af (2 970KB)
HUISGENOOTEk lees in Huisgenoot (3 Maart 2016) “Magteloos oor verwese Poekie” sê Eugenie Briedenhann, Poekie se moeder: “Namibië is soos ’n eiland en ons word baie beskerm . . .” Baie waar woorde! Dis as gevolg van mense soos die Briedenhanns wat Namibië se lig al helderder skyn.
22 Febhttp://www.netwerk24.com/ZA/Eikestadnuus/Nuus/tydelike-skorsing-van-studente-is-standaardpraktyk-20160217-2Waar is die Poekie verslag? http://www.republikein.com.na/misdaad/us-rektor-vra-verskoning.264843

Potgooi
www.rsg.co.za/Aanbieder-Potgooi/167/Izak-du-Plessis


Lisa Lotteringhttps://lisademilotteringblog.wordpress.com/
27 Februarie

Poekie se storie; http://www.mosselbayadvertiser.com/news/News/General/158603/Blackfacestudent-van-Mosselbaai
PRAAGhttp://praag.co.za/?tag=poekie-briedenhann


http://www.2oceansvibe.com/2016/02/08/stellies-students-think-theyve-found-a-loophole-allowing-them-to-keep-indulging-their-love-of-blackface/



http://www.citizen.co.za/987577/black-faces-leave-faces-red/



"woordvoerder van die SR, Marc Rudolph, Donderdag gesê".

Blackface incident at UP:https://www.enca.com/south-africa/students-apologise-blackface-incident

http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/poekie-se-pa-skop-nou-vas-20160218


http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/us-se-sr-wil-nie-ekskuus-se-20160218

Mathew Smorenburg

https://twitter.com/matsmorenburg

http://www.sun.ac.za/english/Documents/In%20the%20news/2016%2002%20February/14%20Feb%20-%20Rapport%20(Maties%20vir%20die%20wolwe%20gegooi).pdf

http://connect.citizen.co.za/44359/44359/


Boere Krisis Aksie (B.K.A.) added 2 new photos.
February 14 · https://www.facebook.com/boerekrisisaksie/posts/1317852131574662
(JP) Die uiters rassistiese, onbevoegde liberale idioot kort dalk net n ordentlike pakslae. Om twee onskuldige dames so te behandel, moes die armsalige stukkie drek seker n massiewe bevrediging gegee het.....https://www.facebook.com/matsmorenburg?fref=tsDie Universiteit Stellenbosch het twee studente wat valslik van “black­face” beskuldig is, vir die wolwe gegooi en universiteitsamptenare het aanvanklik geweier om selfs eers na hul kant van die storie te luister.Die US het uiteindelik – ná ’n “ondersoek” van sewe dae – laat eergistermiddag eers amptelik die “tydelike” skorsing van Christine (Poekie) Briedenhann (20) en Jo-Anne Cloete (19) uit hul koshuis opgehef.Maar onderhoude met die meisies en ’n rekonstruksie van die gebeure die afgelope week suggereer dat die universiteit binne enkele ure nadat die aanvanklike klagte gelê is, reeds geweet het dat die meisies hulself pers en nie swart geverf het nie. Tog het die universiteit hardkoppig volgehou om hulle van wangedrag te beskuldig en aan ’n onnodige en vernederende tugondersoek onderwerp.“In 25 jaar in die praktyk het ek nog nie so ’n flagrante vertrapping van ’n student se regte deur sy eie universiteit gesien nie,” het Danie Rossouw, Briedenhann se prokureur, gister gesê. Briedenhann en Cloete oorweeg tans ’n siviele skadevergoedingseis teen die universiteit, die studenteraad, individuele amptenare en studente wat hulle aan intimidasie skuldig gemaak het.Dit is veral die optrede van Mathew Smorenburg, verbonde aan die universiteit se sentrum vir studentestrukture en -gemeenskappe, wat sterk onder verdenking is.Smorenburg het kort nadat die foto’s van Briedenhann en Cloete verlede Vrydagoggend op sosiale media verskyn het, die twee studente en Natanja van Rooyen (’n studente wat op van die foto’s verskyn, maar wie se lyf nie geverf was nie) na sy kantoor ontbied waar hy hulle oor die kole gehaal het. Ook teenwoordig was dr. Leslie van Rooi, die inwonende hoof van die Simonsberg-manskoshuis en Heemstede se primaria, Demi Roodt.
Die twee kamermaats het die aand tevore ’n partytjie van hul koshuis, Heemstede, bygewoon. Die tema van die aand was “Stellar Space” en hulle is vroeër die dag na ’n Chinese winkel waar hulle botteltjies rooi en blou verf gekoop het waarmee hul pers verf gemeng het. Hul uitrustings is afgerond met blinkertjies op die gesig en versierings wat hulle uit tinfoelie gemaak het.Briedenhann vermoed dat ’n foto wat sy die volgende oggend op haar Instagram-profiel gelaai is, deur ’n voormalige Heemstede-inwoner en lid van Open Stellenbosch (OS) gesien is. Dié persoon het dit na bewering afgelaai, digitaal gemanipuleer om hulle swart te laat lyk, en verder versprei. ’n BSc-student en aktiewe OS-lid, Tshepo (Crocky) Modiri, het toe ’n klag van “blackface” by die universiteit gaan lê.Die meisies sê tydens die vergadering het Smorenburg hulle op ’n “baie intimiderende, baie intense, effens beledigende en baie geïrriteerde wyse en met baie handgebare” begin toespreek. Hy was nie eintlik geïnteresseerd in hul verduidelikings nie.Toe hulle hom daarop wys dat hulle bloot soos aliens aangetrek was, het hy hulle onderbreek: “Moenie daardie woord gebruik nie!” Hy het gesê die term alien of extraterrestrial impliseer dat wit mense dink daar is sekere rassegroepe op kampus wat nie in die samelewing tuishoort nie. Deur sulke woorde te gebruik, het hy gemaan, “kan julle net die situasie vererger”. Toe hulle by hom pleit dat hulle nie eens weet wat “blackface” is nie, het hy hulle glo uitgekryt as “oningelig, naïef en onopgevoed”.Die meisies beweer verder dat:Smorenburg aan hulle gesê het dat hulle nie ’n regsverteenwoordiger mag kry voordat hy so sê nie;
hy nie omgee wat hulle bedoelings was nie, wat saakmaak, is wat ander mense daarvan dink;
nadat hulle later die dag nóg ’n foto, wat duidelik wys dat hulle pers geverf was, aan Smorenburg gewys het, hy sou gesê het dat hy nie belangstel om dit te sien nie omdat dit nie saak maak watter kleur hulle was nie. “Dit word gesien as swart, finish en klaar.”
Smorenburg het ook ’n “verskoning” op sy selfoon uitgetik wat hy aan hulle per SMS gestuur het met die opdrag om dit op hul Facebook-profiele te sit. In die verskoning bedank hulle diegene wat “probeer om ons te ondersteun” en “versoek dat (ons vriende) nie probeer om die onverskoonbare te verskoon nie”.Die meisies was so geïntimideer deur Smorenburg dat hulle presies gedoen het wat hy gesê het. Briedenhann sê toe haar ma haar verskoning sien, was sy uiters geskok en het haar beveel om die “belaglike” verskoning dadelik te verwyder en haar profiel te sluit. Die ander twee meisies het ook hul verskonings verwyder van hul Facebook-blaaie.Briedenhann se pa, dr. Joggie Bredenhann, ’n ortodontis van Windhoek, sê toe hy later die middag vir Smorenburg gebel het, het Smorenburg aan hom gesê om nie regsverteenwoordiging vir sy dogter te kry nie, omdat dit die indruk by die
klaers sal laat van ’n “bevoorregte wit meisie met regshulp”.Daardie middag het ’n menigte EFF- en OS-ondersteuners ook wederregtelik toegang tot die koshuis gekry en daarop aangedring om Cloete en Briedenhann, na wie hulle verwys het as “Crispy Whitebread”, te spreek.Die meisies moes hulself in hul kamer toesluit terwyl huiskomiteelede en ander studente gedwing is om op die vloer te sit en oor hul “rassisme” aangespreek is. Plakkate is ook op kampus versprei met die twee se gesigte en telefoonnommers.Die meisies is later die middag deur Pieter Kloppers, direkteur van die universiteit se Sentrum vir Studentegemeenskappe in kennis gestel het dat hulle “tydelik” uit die koshuis geskors word.Hulle het aan hom gesê hulle is bang en verlang beskerming, maar dit was eers nadat Briedenhann se ouers later in die week in Stellenbosch aangekom het om sy dogter by te staan, dat die universiteit enige daadwerklike stappe gedoen het om hulle te beskerm.
Poekie Briedenhann en Jo-Anne CloeteWrongly accused of BLACKFACE.
Open Stellenbosch retracts apology to 'purpleface' students
www.vocfm.co.za
› News › Local
Feb 9, 2016 - Student Poekie Briedenhann and a friend drew much controversy on Instagram after posting a picture of themselves in what appeared at the ...Is this a case of "whiteface"

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/blackface-incident-was-actually-purple-face-stellenbosch-students-20160208


IOL: http://www.iol.co.za/news/south-africa/western-cape/maties-students-say-sorry-for-blackface-1981115 For a free directory entry go to:For your free directory entry.






http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/klagtes-kom-teen-us-amptenare-oor-blackface-herrie-20160215

1 comment:

  1. 22 June 2016 - Is today the day on which the report will be released?

    ReplyDelete

The designers of this site hereby absolve themselves of any liability of the content placed on this site by users. We will attempt to moderate but any oversights will be the responsibility of the various authors.